banner ad
banner ad
banner ad

Li-Mae Scholtz

| January 10, 2012

Ek is li-mae 9jr. My kat Noedles Miaow a Lisa Scholtz is my kat van 3 Maande hy  is vir my net pragtig  . My boetie Cornel Scholtz 13jr hy wil my klein katjie nie uit los nie.Ons het my kat by die DBV gekoop.Hy was by baie ander klein en cute katjies.Ek het dadelik in die hok ingeklim toe sien ek vir haar. Noedles se favorite toy is ‘n stuk wol of tou.Cornel is eintelik alergies vir katte as ‘n kat hom byt of krap swel hy op.As my oupa sy ore omvou lyk hy soos Albert Einstein.

Category: Feline Resources

Comments are closed.

banner ad
banner ad